🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand Image 1
View Media Gallery
Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand Image 2
View Media Gallery
Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand Nav Image 1
Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand Nav Image 2

Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

$3.99 $6.99


Tags:

Afrikaans Fiksie Kinders Lapa On Sale


Categories:

On Sale
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!

Maar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?