🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Vinnigste skoene in die hele wêreld, Die Image 1
View Media Gallery
Vinnigste skoene in die hele wêreld, Die Nav Image 1

Vinnigste skoene in die hele wêreld, Die

$7.99 $9.00


Tags:

Afrikaans Age 6 - 10 Fiksie Kinders NB


Categories:

Kinders
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy weet dit. Natalie wil hê hulle moet resies hardloop. En sy kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan gebeur as hy per ongeluk ’n paar superhero-tekkies aantrek en dan moet help om ’n spul gewetenlose kunsdiewe vas te trek?