Speel wegkruipertjie saam met Katjie. Volg die leidrade en lig die flappies om Katjie se geheime wegkruipplek te vind. Jy sal `n klomp van haar maats ook ontmoet!
Oor die reeks: • `n Splinternuwe reeks wat peuters aan diere bekendstel. Daar is flappies om op te lig en `n opwip-bladsy aan die einde van die boek. • Peuters leer meer oor die kenmerke van verskillende diere. • Groot flappe help peuters om fyn motoriese vaardighede te ontwikkel. • Raai-speletjies bou woordeskat en ontwikkel geheue.