🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Wenners vir Jesus: 101 Dagstukke vir Koningskinders Image 1
View Media Gallery
Wenners vir Jesus: 101 Dagstukke vir Koningskinders Nav Image 1

Wenners vir Jesus: 101 Dagstukke vir Koningskinders

$7.00 $8.00


Tags:

Afrikaans Christelik Kinders Nie-fiksie


Categories:

Kinders: Nie-fiksie
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

101 dagstukke wat kinders tussen agt en 12 uitdaag om ’n verskil in die wêreld te maak. God het ’n hart wat brand van liefde vir kinders. Hy het hulle innig lief. So jonk as wat hulle is, het elkeen van hulle ook ’n plek en ’n doel op aarde. Hulle is net so bruikbaar soos volwassenes.

In Wenners vir Jesus nooi Johan en Helena Smith elke laerskoler om op hierdie avontuur saam met hulle te gaan. Deur 101 kort en kragtige dagstukke sal hulle meer leer oor God en hoe Hy wil hê sy kinders moet leef. Want ons is nie hier om net te wag vir Hom om weer te kom nie; ons is hier om saam sterk te staan en vir ander te wýs hoe lyk Jesus.

Laerskolers tussen 8 en 12 jaar word in Wenners vir Jesus uitgedaag om ’n verskil in die wêreld te gaan maak met praktiese voorstelle en persoonlike nadink-vrae.