🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Wim Vermaak maak 'n plan Image 1
View Media Gallery
Wim Vermaak maak 'n plan Nav Image 1

Wim Vermaak maak 'n plan

$8.00 $9.99


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Age 8 - 10 Kinders Latest NB Opvoedkundig
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

 Vir Wim is graad tien nes graad nege, maar op steroids. Hy land teen sy sin die understudy-rol van Nick Bottom in die skool se opvoering van ’n Midsomernagsdroom. Maar dis iets nader aan ’n nagmerrie as ’n droom, want 'n ander ou sleep vlerk by sy Jenny. Ouma Hantie is sy enigste hoop, maar haar kop is op ’n ander plek. Boonop beland Wim en sy ma byna in die tronk saam met Harold en sy advokaat-pa moet weer die dag red. Wim gaan dinamietplanne moet uitdink as hy dié jaar gaan oorleef.