As jy ook soos menige wyndrinker gewonder het hoe jy nou eintlik 'n wyn moet waardeer, is hierdie gids vir jou.
In eenvoudige taal verduidelik dit hoe 'n mens wyn aankoop, stoor, proe en beoordeel. Vereder bied die gids 'n verskeidenheid interessante feite oor wyn en die genieting daarvan.