🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Z is vir Zackie (Boekpak 2) 5 in 1 Image 1
View Media Gallery
Z is vir Zackie (Boekpak 2) 5 in 1 Nav Image 1

Z is vir Zackie (Boekpak 2) 5 in 1

$13.99 $16.00


Tags:

Afrikaans Age 6 - 8 Fiksie Jaco Jacobs Kinders Lapa Onder 6


Categories:

Kinders: Onder 6 Jaar
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees! Titels in die boekpak: 6. Z is vir Zackie: Die tent-avontuur 7. Z is vir Zackie: Die woeste toertjie 8. Z is vir Zackie: Die slymerige slake 9. Z is vir Zackie: Die dieretuin 10. Z is vir Zackie: Die vreemde fossiel