🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Petrolpadda Image 1
View Media Gallery
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Petrolpadda Nav Image 1

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Petrolpadda

$5.99 $6.99


Tags:

Afrikaans Age 6 - 8 Fiksie Kinders Lapa


Categories:

Kinders: 6 tot 8 Jaar
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Iewers in die donker Karoonag flikker 'n kampvuurtjie. En wie sit daar langs die vuur? Dit is Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en sy getroue kameelperd, Shorty. Hulle het die hele dag lank rondgeswerf op soek na avonture. Maar laatnag is daar 'n vreemde geluid.

Twee gloeiende rooi oe verskyn in die donker. Gaan Koekemoer en Shorty uiteindelik die petroldief vastrek wat die Klein Karoo se water besoedel? 'n Verbeeldingryke storie oor die avonture van 'n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opse. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein Karoo!