Theo bly saam met sy ma, sy broer en sy suster reg langs die biblioteek.
Die ander katte stel net belang in kos, kattekwaad en kattemaai.
Maar nie Theo nie. Hy hou van lees.
En as die ander katte in die moeilikheid beland, is Theo elke keer daar met 'n blink plan om hulle te red!
Hierdie boek bevat drie fantastiese stories oor die avonture van Theo die kat! Perfek vir beginnerlesers!