🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

In Opleiding: Brandbestryder Image 1
View Media Gallery
In Opleiding: Brandbestryder Nav Image 1

In Opleiding: Brandbestryder

$7.99 $8.99


Tags:

Afrikaans Age 8 - 10 Kinders Lapa Non-Fiction
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Brandbestryder in opleiding bevat brokkies inligting oor brandveiligheid en sal jou alles leer van die belangrike werk wat brandbestryders doen. Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense.

Hierdie boeke sal jong lesers leer hoe om diere te versorg, hoe om ‘n topatleet te wees, hoe brandveiligheid werk en hoe om te kodeer. Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ’n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!