🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Kaptein Onderbroek #2: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette Image 1
View Media Gallery
Kaptein Onderbroek #2: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette Nav Image 1

Kaptein Onderbroek #2: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette

$9.00 $10.99


Tags:

Afrikaans Age 6 - 8 Age 8 - 10 Fiksie Kinders Latest NB
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

George en Harold is gewoonlik verantwoordelike kinders – wanneer daar amok is, is George en Harold gewoonlik daarvoor verantwoordelik! Hierdie keer boemerang hulle jongste poets en hulle skep per ongeluk ’n hele weermag tandetoilette. Gelukkig ken hulle ’n superheld wie se onderbroekrek ’n gevaarlike wapen is. Dit lyk na nóg ’n opdrag vir Kaptein Onderbroek!


Lees hierdie reeks deur dieselfde skrywer as Hondman. Skreeusnaaks en perfek vir eerste of trae lesers!