Tags:
Categories:
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak!
Krok is n kok. Hy wil sop maak. Maar Dil is lus vir pret...