🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie Image 1
View Media Gallery
My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie Nav Image 1

My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie

$4.99 $5.99


Tags:

Afrikaans Age 6 - 10 Age 6 - 8 Age 8 - 10 Kinders NB Nie-fiksie Opvoedkundig


Categories:

Kinders: Nie-fiksie
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Het jy al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuig en boot gelyk het? Wie was die eerste mens om op die maan te loop? In hierdie groot-formaat boek kan kinders lees oor die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word! Die boek bied 'n omvattende en interessante oorsig van die geskiedenis van onder andere verskeie vliegtuie, bote en ruimtetuie. Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur!