🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Praat jy! Idees vir die skep van 'n skryfkultuur in die klas Image 1
View Media Gallery
Praat jy! Idees vir die skep van 'n skryfkultuur in die klas Nav Image 1

Praat jy! Idees vir die skep van 'n skryfkultuur in die klas

$10.00 $12.00


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Kinders Lapa Latest Nie-fiksie Opvoedkundig


Categories:

Kinders: Nie-fiksie
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Praat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jongmense wat sy oor ’n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit ’n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help is die boek vol kopoopmaakvrae en praktiese oefeninge vir leerders, herkouvrae vir onderwysers en besprekings wat nuwe insigte bring na KABV-taaldoelwitte. Maar dis veral die stories, gedigte, dramateks en rymkletse van die jong skrywers van haar piemp- en Yoh!-skryfgroepe wat jou verbeelding én die van leerders in jou klas sal aangryp!