🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Professor Fungus Omnibus 2 Image 1
View Media Gallery
Professor Fungus Omnibus 2 Nav Image 1

Professor Fungus Omnibus 2

$10.99 $12.99


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Fiksie Kinders Lapa
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer ’n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met ’n klomp vreemde ruimtewesens, ontmoet ’n skurk met ’n nare breinspoel-plan, duik saam onderwater op soek na ’n eienaardige seegedierte … en veg saam teen ’n weermag tuinkabouters!

Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek! 1. Professor Fungus en die robotkrisis 2. Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars 3. Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment 4. Professor Fungus en die diepsee-dilemma 5. Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouter