🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Uile (6) in die Verlore Stad Image 1
View Media Gallery
Uile (6) in die Verlore Stad Nav Image 1

Uile (6) in die Verlore Stad

$6.99 $7.99


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Fiksie Kinders Protea
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Hoe ontaard ’n heerlike vakansie ver weg van die beskawing in ’n stryd om oorlewing?

Vir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van ’n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self ’n oog op die buit het.

Sal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorlê? En is daar werklik ’n verlore stad en skatte diep in die woestyn?