🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Vonk@verse 2: Bundel vir Tieners Image 1
View Media Gallery
Vonk@verse 2: Bundel vir Tieners Nav Image 1

Vonk@verse 2: Bundel vir Tieners

$8.00 $9.99


Tags:

Afrikaans Kinders Nie-fiksie Opvoedkundig Rympies Skool Hulpmiddels


Categories:

Kinders: Nie-fiksie
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Vonk@verse 2 is uitsonderlike, volkleur-geillustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwerelde van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid nuwe en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poesie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering en vonkelende voordrag. Die bundels gaan ook 'n vonk terugsit in poesie-onderrig. Die gedigte is tematies en volgens moeilikheidsgraad gerangskik. Die woordverklarings, kort besprekings en enkele vrae ondersteun die leser se interaksie met die teks en bevorder deeglike begrip van die betekenis en boodskap.