🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Vos en die Haas op die eiland Image 1
View Media Gallery
Vos en die Haas op die eiland Nav Image 1

Vos en die Haas op die eiland

$6.99 $7.99


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Age 6 - 8 Kinders Protea


Categories:

Kinders: 6 tot 8 Jaar
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

"Stop! Ons is hier!” roep Haas. Vos sit die tasse neer. “Is jy seker dat dit hier is?” vra hy.“Ek sien net sand. En water. En twee bome.” Die derde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit ten opsigte van die leesvlak en die verhaallyn by die vorige twee dele aan. Vos en Haas op die eiland is geskryf in kort sinne, met ’n effens meer gevorderde woordeskat wat rekening hou met die jong leser se begripsvermoe.

Die wisselende lettergroottes ondersteun die intonasie en beklemtoning wanneer daar hardop gelees word.